Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskonteer
diskonteer [boodskap #140660] Sa, 17 Desember 2022 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diskonteer
Afbreking: dis•kon•teer


Werkwoord: diskonteer
Verlede tyd: het gediskonteer

Betekenis:
• Om ('n wisselbrief) voortydig met afslag uit te betaal; voor die vervaldag ter gelde maak.

Gebruik:
• Die bank diskonteer die wissel.

Afgelei:
• diskonteerbaar
• diskontering
• herdiskonteer
• verdiskonteer

Verwant:
• diskonto

Vertaling:
Engels: to discount
Nederlands: disconteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biduur
Volgende onderwerp: sigaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:47:01 MGT 2024