Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lekkerte
lekkerte [boodskap #140653] Do, 08 Desember 2022 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lekkerte
Afbreking: lek•ker•te
Samestelling: lekker + -te


Selfstandige naamwoord: lekkerte
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand/hoedanigheid van lekker wees.

Gebruik:
• Die hond swaai sy stert van pure lekkerte.

Sinoniem:
• aangenaamheid
• behaaglikheid
• genieting
• heerlikheid
• lekkerheid
• plesierigheid

Vertaling:
Engels: enjoyment, pleasure
Nederlands: lekkerte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweerlik
Volgende onderwerp: skig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:53:36 MGT 2024