Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werwelbeen
werwelbeen [boodskap #140637] Vr, 02 Desember 2022 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die werwelbene van die rugwerwel.
Die werwelbene van die rugwerwel.
werwelbeen
Afbreking: wer•wel•been
Samestelling: werwel + been


Selfstandige naamwoord: werwelbeen
Meervoud: werwelbene
Verkleinwoord: werwelbeentjie
Meervoud van verkleining: werwelbeentjies

Betekenis:
• Een van die kleiner bene van die werwelkolom.

Gebruik:
• Die menslike rugstring bestaan uit 33 of 34 werwelbene.

Sinoniem:
• rugwerwel
• ruggraatwerwel

Vertaling:
Engels: spondyle, spondyl, vertebra
Nederlands: rugwervel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roetine
Volgende onderwerp: kontroleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:01:57 MGT 2024