Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sameflansing
sameflansing [boodskap #140623] So, 27 November 2022 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sameflansing
Afbreking: sa•me•flan•sing
Samestelling: saamflans + -ing


Selfstandige naamwoord: sameflansing
Meervoud: sameflansings

Betekenis:
• Iets wat saamgeflans is; wat haastig en slordig bymekaar gebring is.

Gebruik:
• Die boek Spreuke in die Bybel is nie bloot 'n sameflansing van gesegdes nie, maar vorm 'n doelbewuste geordende geheel.

Wisselvorm:
• saamflansing

Sinoniem:
• fabrikasie
• improvisasie
• konglomerasie
• skepping

Vertaling:
Engels: conglomeration
Nederlands: conglomeraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: saamflans
Volgende onderwerp: omliggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:37:42 MGT 2024