Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkkoor
kerkkoor [boodskap #140613] Sa, 26 November 2022 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerkkoor
Afbreking: kerk•koor
Samestelling: kerk + koor


Selfstandige naamwoord: kerkkoor
Meervoud: kerkkore
Verkleinwoord: kerkkoortjie
Meervoud van verkleining: kerkkoortjies

Betekenis:
• Die koor van 'n kerk wat religieuse liedere tydens dienste sing.
• (ongewoon) Deel van 'n kerkgebou waar die koor vir sang byeenkom; koorruimte.

Gebruik:
• Die orrelis begelei die kerkkoor.
• Die kerkkoor lê gewoonlik aan die oostelike kant van die kerkgebou.

Hiperoniem:
• koor

Vertaling:
Engels: church choir
Nederlands: kerkkoor, priesterkoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewoner
Volgende onderwerp: bloedvergieting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:39:16 MGT 2024