Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bosbewoner
bosbewoner [boodskap #140610] Sa, 26 November 2022 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bosbewoner
Afbreking: bos•be•wo•ner
Samestelling: bos + bewoner


Selfstandige naamwoord: bosbewoner
Meervoud: bosbewoners
Verkleinwoord: bosbewonertjie
Meervoud van verkleining: bosbewonertjies

Betekenis:
• 'n Mens of dier wat in 'n bos woon.

Gebruik:
• Toorbos verken die ontworteling van 'n jong bosmeisie in die 1930's in die tyd van die laaste bosbewoners van die Knysna-bos.

Sinoniem:
• bosslaper

Vertaling:
Engels: forest dweller, forester
Nederlands: bosbewoner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hantering
Volgende onderwerp: boswerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:54:37 MGT 2024