Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penskets
penskets [boodskap #140605] Vr, 25 November 2022 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Penskets.
'n Penskets.
penskets
Afbreking: pen•skets
Samestelling: pen + skets


Selfstandige naamwoord: penskets
Meervoud: pensketse
Verkleinwoord: pensketsie
Meervoud van verkleining: pensketsies

Betekenis:
• 'n Skets wat met 'n pen en ink geteken is.
• (figuurlik) 'n Kort beskrywing.

Gebruik:
• Moenie pensketse in jou handboek maak nie!
• Die bundel bevat 'n penskets van die digter se lewe.

Sinoniem:
• pentekening

Vertaling:
Engels: pen sketch
Nederlands: penschets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydeenheid
Volgende onderwerp: byproduk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:27:54 MGT 2024