Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koffiemoer
koffiemoer [boodskap #140603] Do, 24 November 2022 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koffiemoer wat in 'n koffiefilter agtergebly het.
Koffiemoer wat in 'n koffiefilter agtergebly het.
koffiemoer
Afbreking: kof•fie•moer
Samestelling: koffie + moer


Selfstandige naamwoord: koffiemoer
Meervoud:

Betekenis:
• Die donker afsaksel van gemaalde koffiebone wat nie oplos wanneer 'n mens koffie maak nie.

Gebruik:
• Moenie die koffiemoer weggooi nie, strooi dit in die tuin om goggas weg te hou.

Hiperoniem:
• moer

Vertaling:
Engels: coffee grounds
Nederlands: koffiedik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menseregte
Volgende onderwerp: tydeenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:45:44 MGT 2024