Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muisval
muisval [boodskap #140600] Do, 24 November 2022 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Muisval.
'n Muisval.
muisval
Afbreking: muis•val
Samestelling: muis + val


Selfstandige naamwoord: muisval
Meervoud: muisvalle
Verkleinwoord: muisvalletjie
Meervoud van verkleining: muisvalletjies

Betekenis:
• 'n Val/strik waarmee muise gevang word.

Gebruik:
• Dit help om 'n stukkie kaas op die muisval te sit.

Vertaling:
Engels: mousetrap
Nederlands: muizenval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afjak
Volgende onderwerp: teenstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:34:25 MGT 2024