Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eertyds
eertyds [boodskap #140514] Sa, 29 Oktober 2022 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eertyds
Afbreking: eer•tyds
Samestelling: eer + tyd + -s


Byvoeglike naamwoord: eertyds
Attributief: eertydse

Betekenis:
• Wat in 'n vroeër tyd gebeur of bestaan het.

Gebruik:
• Die Afrikanerbond is die voortsetting van die eertydse geheime Afrikaner Broederbond.

Sinoniem:
• destyds
• vanmelewe
• voorheen
• voormalig
• vroeër
• weleer

Vertaling:
Engels: formerly, formertimes
Nederlands: eertijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distansieer
Volgende onderwerp: onweerstaanbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:26:33 MGT 2024