Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distansieer
distansieer [boodskap #140513] Sa, 29 Oktober 2022 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
distansieer
Afbreking: dis•tan•si•eer


Werkwoord: distansieer
Verlede tyd: het gedistansieer

Betekenis:
• Om afstand tussen jou en iets/iemand te plaas. Nie aan iets deelneem of jou daarmee vereenselwig nie.

Gebruik:
• Ek distansieer my van die politieke party se opruiende uitsprake.

Sinoniem:
• dissosieer

Verwant:
• distansie

Vertaling:
Engels: to distance, dissociate
Nederlands: distantiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergaar
Volgende onderwerp: eertyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:08:58 MGT 2024