Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poliseem
poliseem [boodskap #140507] Do, 27 Oktober 2022 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poliseem
Afbreking: po•li•seem


Selfstandige naamwoord: poliseem
Meervoud: poliseme

Betekenis:
• 'n Woord of uitdrukking met veelvuldige verbandhoudende betekenisse.

Gebruik:
• Uit die volgende sin kan 'n mens sien dat woord "glas" 'n poliseem is: Die glas melk weerkaats in die venster se glas.

Antoniem:
• monoseem

Verwant:
• polisemies

Vertaling:
Engels: polyseme
Nederlands: polyseem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoffasie
Volgende onderwerp: agterbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:47:32 MGT 2024