Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litoloog
litoloog [boodskap #140505] Do, 27 Oktober 2022 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
litoloog
Afbreking: li•to•loog


Selfstandige naamwoord: litoloog
Meervoud: litoloë

Betekenis:
• Kenner op die gebied van litologie (die studie van gesteentes en rotse).

Gebruik:
• 'n Litoloog is ingeroep om die rotse te klassifiseer.

Sinoniem:
• petroloog
• rotskundige
• steenkundige

Verwant:
• litologie
• litologies

Vertaling:
Engels: lithologist
Nederlands: litholoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: overgesetsynde
Volgende onderwerp: stoffasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:55:40 MGT 2024