Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lanklaas
lanklaas [boodskap #140497] Di, 25 Oktober 2022 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lanklaas
Afbreking: lank•laas
Samestelling: lank + laas


Bywoord: lanklaas

Betekenis:
• 'n Baie lang tyd terug. 'n Geruime tyd gelede.

Gebruik:
• Ek het lanklaas van hom gehoor.

Vertaling:
Engels: for a long time; in a while
Nederlands: lang geleden, een tijdje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtertoe
Volgende onderwerp: bevark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:35:11 MGT 2024