Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtertoe
agtertoe [boodskap #140496] Ma, 24 Oktober 2022 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtertoe
Afbreking: ag•ter•toe
Samestelling: agter + toe


Bywoord: agtertoe

Betekenis:
• Na die agterkant.

Gebruik:
• Jy moet die bal agtertoe aangee.

Spreekwoord:
• Nie vorentoe of agtertoe weet nie. [Nie weet wat om te doen nie.]

Sinoniem:
• agteruit
• terug
• tru

Antoniem:
• vorentoe

Vertaling:
Engels: backwards, to the rear
Nederlands: naar achter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: etiketteer
Volgende onderwerp: lanklaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:41:27 MGT 2024