Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolsteen
rolsteen [boodskap #140491] So, 23 Oktober 2022 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rolsteen
Afbreking: rol•steen
Samestelling: rol + steen


Selfstandige naamwoord: rolsteen
Meervoud: rolstene
Verkleinwoord: rolsteentjie
Meervoud van verkleining: rolsteentjies

Betekenis:
• Ronde klip wat deur water glad geskuur is; spoelklip; kiesel.
• Ronderige steen wat vir een of ander doel rondgerol word.

Gebruik:
• Die rivierbedding is met 'n laag rolsteen bedek.
• Voor Jesus se graf was daar 'n rolsteen wat oop en toe gerol is.

Vertaling:
Engels: pebble; boulder
Nederlands: rolsteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorkussing
Volgende onderwerp: heterogeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:08:56 MGT 2024