Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorkussing
oorkussing [boodskap #140490] So, 23 Oktober 2022 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorkussing
Afbreking: oor•kus•sing
Samestelling: oor + kussing


Selfstandige naamwoord: oorkussing
Meervoud: oorkussings
Verkleinwoord: oorkussinkie
Meervoud van verkleining: oorkussinkies

Betekenis:
• 'n Sagte kussing wat teen die oor druk.

Gebruik:
• My oorfone se oorkussinkies het geskeur.

Spreekwoord:
• Ledigheid is die duiwel se oorkussing. [Niksdoeners bedink allerhande onheilighede.]

Vertaling:
Engels: earpad, earmuff
Nederlands: oorkussen

Nota:
• Oorspronklik 'n gewone bed- of kopkussing, maar in moderne konteks deel van die gehoorstuk van 'n telefoon of oorfone.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besadig
Volgende onderwerp: rolsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:47:31 MGT 2024