Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valdeurspinnekop
valdeurspinnekop [boodskap #140485] Sa, 22 Oktober 2022 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die deur van 'n valdeurspinnekop.
Die deur van 'n valdeurspinnekop.
valdeurspinnekop
Afbreking: val•deur•spin•ne•kop
Samestelling: valdeur + spinnekop


Selfstandige naamwoord: valdeurspinnekop
Meervoud: valdeurspinnekoppe
Verkleinwoord: valdeurspinnekoppie
Meervoud van verkleining: valdeurspinnekoppies

Betekenis:
• Soort spinnekop wat in 'n ondergrondse tonnel met 'n valdeur woon, families Ctenizidae en Idiopidae.

Gebruik:
• Wanneer die valdeurspinnekop die vibrasies van 'n insek voel, kom hy blitsig uit, vang die insek en beweeg terug in sy tonnel in.

Vertaling:
Engels: trapdoor spider
Nederlands: valdeurspin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bluf
Volgende onderwerp: besadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:55:30 MGT 2024