Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » malaria
malaria [boodskap #140470] Do, 20 Oktober 2022 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
malaria
Afbreking: ma•la•ri•a


Selfstandige naamwoord: malaria
Meervoud:

Betekenis:
• Siekte veroorsaak deur 'n eensellige parasiet (genus Plasmodium) wat deur muskiete versprei word.

Gebruik:
• Die simptome van malaria sluit in koors, bewing, gewrigspyne, braking, anemie, hemoglobienurie, retinale skade en stuiptrekkings.

Sinoniem:
• moeraskoors

Afgelei:
• malariakoors
• malarialyer
• malariamuskiet
• malariastreek
• malariavry

Verwant:
• kina (medikasie)

Vertaling:
Engels: malaria
Nederlands: malaria

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hallusinasie
Volgende onderwerp: verbloem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:57:46 MGT 2024