Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boggerop
boggerop [boodskap #140461] Di, 18 Oktober 2022 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boggerop
Afbreking: bog•ger•op
Samestelling: bogger + op


Selfstandige naamwoord: boggerop
Meervoud: boggerops
Verkleinwoord: boggeroppie
Meervoud van verkleining: boggeroppies

Betekenis:
• (kragwoord) 'n Groot gemors of 'n volslae mislukking.

Gebruik:
• Daar was 'n groot boggerop met die vraestel wat nie betyds afgelewer is nie.

Sinoniem:
• debakel
• fiasko
• fokop
• gemors

Vertaling:
Engels: mess
Nederlands: gemors

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: humorsin
Volgende onderwerp: oogpoeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:42:45 MGT 2024