Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humorsin
humorsin [boodskap #140460] Di, 18 Oktober 2022 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humorsin
Afbreking: hu•mor•sin
Samestelling: humor + sin


Selfstandige naamwoord: humorsin
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sin vir humor; die vermoë om die snaakse sy van dinge raak te sien.

Gebruik:
• Sy het 'n vlymskerp humorsin.
• Al gaan dit hoe swaar, moet 'n mens nooit jou humorsin verloor nie.

Vertaling:
Engels: sense of humour
Nederlands: gevoel voor humor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkoeling
Volgende onderwerp: boggerop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:02:43 MGT 2024