Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verspreider
verspreider [boodskap #140439] Sa, 15 Oktober 2022 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verspreider
Afbreking: ver•sprei•der
Samestelling: versprei + -der


Selfstandige naamwoord: verspreider
Meervoud: verspreiders

Betekenis:
• Iets of iemand wat iets versprei.

Gebruik:
• Die verspreider van die siekte moet opgespoor en geïsoleer word.

Wisselvorm:
• verspreier

Sinoniem:
• sirkuleerder
• uitdeler
• uitgeër

Afgelei:
• lugverspreier
• superverspreider

Spelfout:
• verspryder

Vertaling:
Engels: distributor, propagator, disseminator, spreader
Nederlands: verspreider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugtig
Volgende onderwerp: beklee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:58:06 MGT 2024