Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordbou
woordbou [boodskap #140431] Do, 13 Oktober 2022 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordbou
Afbreking: woord•bou
Samestelling: woord + bou


Selfstandige naamwoord: woordbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die manier waarop woorde gevorm en opgebou is.

Gebruik:
Woordbou is die afdeling van die taalkunde waarin die verbuiging en vervoeging van woorde bestudeer word.

Sinoniem:
• morfologie

Afgelei:
• woordboukompetisie

Vertaling:
Engels: word building
Nederlands: woordbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondrits
Volgende onderwerp: hersiening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:14:01 MGT 2024