Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvloedig
oorvloedig [boodskap #140426] Wo, 12 Oktober 2022 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvloedig
Afbreking: oor•vloe•dig
Samestelling: oorvloed + -ig


Byvoeglike naamwoord: oorvloedig
Vergrotende trap: oorvloediger
Oortreffende trap: oorvloedigste
Attributief: oorvloedige
Partitief: oorvloedigs

Betekenis:
• In oorvloed; wat in groot hoeveelheid aanwesig is.

Gebruik:
• Die voëllewe in die reservaat is oorvloedig.

Sinoniem:
• buitensporig
• kwistig
• milddadig
• oordadig
• rojaal
• ruimskoots
• ryklik
• verkwistend

Afgelei:
• oorvloedigheid
• oorvloediglik

Vertaling:
Engels: abundant
Nederlands: overvloedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swanesang
Volgende onderwerp: apologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:06:48 MGT 2024