Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parmant
parmant [boodskap #140406] Sa, 08 Oktober 2022 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parmant
Afbreking: par•mant


Selfstandige naamwoord: parmant
Meervoud: parmante
Verkleinwoord: parmantjie
Meervoud van verkleining: parmantjies

Betekenis:
• Iemand wat parmantig is. 'n Uitdagende persoon.

Gebruik:
• Hy is 'n regte parmant.

Sinoniem:
• karnallie
• kwajong
• windgat
• wysneus

Afgelei:
• parmantig

Vertaling:
Engels: cocky/cheeky person
Nederlands: parmant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chirurgie
Volgende onderwerp: skraalhans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:00:14 MGT 2024