Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chirurgie
chirurgie [boodskap #140405] Sa, 08 Oktober 2022 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chirurgie
Afbreking: chi•rur•gie


Selfstandige naamwoord: chirurgie
Meervoud:

Betekenis:
• Afdeling van die geneeskunde wat operasies (snykundige ingrypings) uitvoer.

Gebruik:
• Sy oorweeg kosmetiese chirurgie.

Wisselvorm:
• sjirurgie

Sinoniem:
• snykunde

Hiponiem:
• galvanochirurgie
• hartchirurgie
• neurochirurgie
• torakschirurgie

Afkorting:
• chir.

Verwant:
• chirurg
• chirurgies

Vertaling:
Engels: surgery
Nederlands: chirurgie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mylpaal
Volgende onderwerp: parmant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:51:00 MGT 2024