Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radius
radius [boodskap #140396] Do, 06 Oktober 2022 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die radius van 'n sirkel.
Die radius van 'n sirkel.
radius
Afbreking: ra•di•us


Selfstandige naamwoord: radius
Meervoud: radiusse

Betekenis:
• Lyn vanaf die middelpunt tot die omtrek van 'n sirkel; straal.
• Die kleinste van die twee voorarmbene; speekbeen.

Gebruik:
• Die radius van 'n sirkel is die helfte van die diameter.
• Die X-straalfoto wys dat die seun se radius gebreek is.

Afkorting:
• r

Vertaling:
Engels: radius
Nederlands: radius; spaakbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweedimensioneel
Volgende onderwerp: hoesstroop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:46:39 MGT 2024