Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweedimensioneel
tweedimensioneel [boodskap #140395] Do, 06 Oktober 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweedimensioneel
Afbreking: twee•di•men•si•o•neel
Samestelling: twee + dimensioneel


Byvoeglike naamwoord: tweedimensioneel
Attributief: tweedimensionele
Partitief: tweedimensioneels

Betekenis:
• Met twee dimensies (gewoonlik lengte en breedte, maar sonder diepte).
• (figuurlik) Vlak en sonder die nodige diepte.

Gebruik:
• 'n Beeldhouwerk is driedimensioneel, maar 'n skets of skildery is tweedimensioneel.
• Die boek se karakters is tweedimensioneel en die behoorlik ontwikkel nie.

Afkorting:
• 2D

afgelei:
• tweedimensionaliteit

Vertaling:
Engels: two-dimensional
Nederlands: tweedimensionaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mededeelsaam
Volgende onderwerp: radius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:53:31 MGT 2024