Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loswoel
loswoel [boodskap #140393] Do, 06 Oktober 2022 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loswoel
Afbreking: los•woel
Samestelling: los + woel


Werkwoord: woel los, loswoel
Verlede tyd: het losgewoel

Betekenis:
• Om te woel en te wikkel tot iets los kom.

Gebruik:
• Die diewe het die man vasgebind, maar hy kon homself loswoel.

Sinoniem:
• bevry
• lostorring
• loswerk
• loswikkel

Vertaling:
Engels: to bustle loose
Nederlands: loswoelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trilhaar
Volgende onderwerp: mededeelsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:48:40 MGT 2024