Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trilhaar
trilhaar [boodskap #140392] Do, 06 Oktober 2022 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trilhaar
Afbreking: tril•haar
Samestelling: tril + haar


Selfstandige naamwoord: trilhaar
Meervoud: trilhare
Verkleinwoord: trilhaartjie
Meervoud van verkleining: trilhaartjies

Betekenis:
• 'n Organel wat buite die selmembraan uitsteek.

Gebruik:
• 'n Trilhaar het 'n spesifieke funksie, soos voortbeweging, die waarneming van eksterne siene, of die uitwerping van afvalstowwe.

Sinoniem:
• silium
• sweephaar

Afgelei:
• trilhaaragtig
• trilhaarbeweging
• trilhaardiertjie

Vertaling:
Engels: cilium
Nederlands: trilhaar, cilium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjop-tjop
Volgende onderwerp: loswoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:49:24 MGT 2024