Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjop
tjop [boodskap #140388] Wo, 05 Oktober 2022 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Varktjop.
'n Varktjop.
tjop
Afbreking: tjop


Selfstandige naamwoord: tjop
Meervoud: tjops
Verkleinwoord: tjoppie
Meervoud van verkleining: tjoppies

Betekenis:
• Vleissnit wat reghoekig met die rugstring gesny is en dikwels 'n stukkie rib bevat.

Gebruik:
• Ons gaan vanaand tjops en wors braai.

Sinoniem:
• kotelet

Hiponiem:
• skaaptjop
• varktjop

Vertaling:
Engels: chop
Nederlands: kotelet

Nota:
• "Tjop-tjop" beteken om iets vinnig af te handel.
• Die woord "tjop" is ook deel van die werkwoord "aftjop" (tjop af), swaarkry.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nutasie
Volgende onderwerp: daarvolgens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:46:49 MGT 2024