Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofkarakter
hoofkarakter [boodskap #140386] Wo, 05 Oktober 2022 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofkarakter
Afbreking: hoof•ka•rak•ter
Samestelling: hoof + karakter


Selfstandige naamwoord: hoofkarakter
Meervoud: hoofkarakters
Verkleinwoord: hoofkaraktertjie
Meervoud van verkleining: hoofkaraktertjies

Betekenis:
• Die sentrale karakter van 'n verhaal (belangrikste figuur en gewoonlik ook die held).

Gebruik:
• Jy is beide die skrywer en die hoofkarakter van jou eie storie.

Sinoniem:
• hooffiguur
• hoofrolspeler
• protagonis

Antoniem:
• antagonis

Vertaling:
Engels: lead actor, person playing the main role
Nederlands: hoofdrolspeler, protagonist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eensgesind
Volgende onderwerp: nutasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:38:48 MGT 2024