Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekloge
ekloge [boodskap #140382] Di, 04 Oktober 2022 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekloge
Afbreking: e•klo•ge


Selfstandige naamwoord: ekloge
Meervoud: ekloges

Betekenis:
• Gedig oor die lewe en wedervaringe van 'n herder (of herders).

Gebruik:
• Vergilius het in een van sy ekloge die geboorte van 'n heiland en die koms van 'n goue era aangekondig.

Sinoniem:
• herdersdig
• herdersgedig
• idille

Vertaling:
Engels: eclogue, bucolic, idyll, pastoral poem
Nederlands: ecloge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënspinnekop
Volgende onderwerp: sprankel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:56:25 MGT 2024