Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervrolik
vervrolik [boodskap #140370] Ma, 03 Oktober 2022 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervrolik
Afbreking: ver•vro•lik
Samestelling: ver- + vrolik


Werkwoord: vervrolik
Verlede tyd: het vervrolik

Betekenis:
• Om vrolik (bly) te maak, of vrolik te laat lyk.

Gebruik:
• Die blomme vervrolik die morbiede vertrek.

Sinoniem:
• opfleur
• opkikker
• opvrolik
• verbly

Afgelei:
• vervroliking

Vertaling:
Engels: to cheer up, enliven
Nederlands: vervrolijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadreer
Volgende onderwerp: werking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:36:32 MGT 2024