Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkdoek
melkdoek [boodskap #140367] Ma, 03 Oktober 2022 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
melkdoek
Afbreking: melk•doek
Samestelling: melk + doek


Selfstandige naamwoord: melkdoek
Meervoud: melkdoeke
Verkleinwoord: melkdoekie
Meervoud van verkleining: melkdoekies

Betekenis:
• Doek waarmee melk gefiltreer word om onsuiwerhede te verwyder, of oor 'n melkemmer gegooi word om die vlieë uit te hou.

Gebruik:
• Sy syg die melk deur 'n melkdoek.

Sinoniem:
• kaasdoek
• sygdoek

Vertaling:
Engels: cheesecloth
Nederlands: melkdoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waghondrol
Volgende onderwerp: vermenslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:06:37 MGT 2024