Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die hekstegniek in 'n vingerhoed
Die hekstegniek in 'n vingerhoed [boodskap #14036] Vr, 24 April 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>>
>> Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
>> jy onderdruk was.
>
> Ou Lou, as 'n Afrikaner wat die
> apartheidsera blykbaar taamlik
> lekker in SA deurleef het, en
> nou nog verskonings maak, dink
> ek dis beter dat jy jou bek nou
> ophou rek oor Hutus en Tutsis
> en Mugabe en Biafra en nog wat.
> JY HET GEEN BEEN OM OP TE STAAN NIE.

Let op hoe die hekstegiek hier werk:

1) Iemand aan wie die etiket "Afrikaner" hang, wat "die apartheidsera
blykbaar taamlik lekker deurleef het" en wat "nou nog verskonings maak" is
nie geregtig op 'n standpunt oor Hutus, Tutsis, Mugabe of Biafra nie.

2) Let veral daarop dat die operatiewe element die een is van "nou nog
verkonings maak". 'n Afrikaner mag dus nie standpunte huldig wat van
Gloudina s'n verskil nie.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Stalin se hekstegniek
Volgende onderwerp: Hierdie Nuusgroep is nutteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 22:34:23 MGT 2024