Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inhibeer
inhibeer [boodskap #140359] So, 02 Oktober 2022 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inhibeer
Afbreking: in•hi•beer


Werkwoord: inhibeer
Verlede tyd: het geïnhibeer

Betekenis:
• Om die werking van iets te verminder of te stop.

Gebruik:
• Chroniese spanning inhibeer die liggaam se vermoë om infeksies af te weer.

Sinoniem:
• belemmer
• bemoeilik
• beperk
• keer
• muilband
• onderdruk
• rem
• strem
• teëhou
• teenhou
• verhinder
• vertraag

Afgelei:
• inhibeerder
• inhibeermiddel

Verwant:
• inhiberend
• inhibisie

Vertaling:
Engels: to inhibit
Nederlands: inhiberen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marog
Volgende onderwerp: waghondrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:09:01 MGT 2024