Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » basiliekruid
basiliekruid [boodskap #140357] So, 02 Oktober 2022 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Basiliekruid
Basiliekruid
basiliekruid
Afbreking: ba•si•lie•kruid
Samestelling: basilie + kruid


Selfstandige naamwoord: basiliekruid
Meervoud:

Betekenis:
• Plant met eetbare blare, Ocimum basilicum.

Gebruik:
Basiliekruid het 'n sterk geur en aroma en word veral saam met tamaties en tamatiegeregte gebruik.

Sinoniem:
• balsemkruid
• basielkruid
• koningskruid

Afgelei:
• basiliekruidblaartjie
• basiliekruidblare
• basiliekruidolie

Vertaling:
Engels: basil
Nederlands: basilicum, bazielkruid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agnaat
Volgende onderwerp: marog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:04:09 MGT 2024