Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiervrug
eiervrug [boodskap #140354] So, 02 Oktober 2022 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Eiervrugte
Eiervrugte
eiervrug
Afbreking: ei•er•vrug
Samestelling: eier + vrug


Selfstandige naamwoord: eiervrug
Meervoud: eiervrugte
Verkleinwoord: eiervruggie
Meervoud van verkleining: eiervruggies

Betekenis:
• Die eetbare vrug van die eierplant, Solanum melongena.

Gebruik:
Eiervrug is 'n soort groente wat gaargemaak word (en nooit rou geëet word nie).

Sinoniem:
• brinjal
• eierplant

Vertaling:
Engels: eggplant, brinjal, aubergine
Nederlands: aubergine, eierplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eierplant
Volgende onderwerp: tiemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:47:53 MGT 2024