Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eierplant
eierplant [boodskap #140353] So, 02 Oktober 2022 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eierplant met 'n eiervrug.
'n Eierplant met 'n eiervrug.
eierplant
Afbreking: ei•er•plant
Samestelling: eier + plant


Selfstandige naamwoord: eierplant
Meervoud: eierplante
Verkleinwoord: eierplantjie
Meervoud van verkleining: eierplantjies

Betekenis:
• Tropiese plant wat die eiervrug dra, Solanum melongena.

Gebruik:
• Die eierplant word as groente in die kookkuns gebruik, maar is volgens botaniese definisie eintlik 'n vrug.

Sinoniem:
• brinjal
• eiervrug

Vertaling:
Engels: eggplant, brinjal, aubergine
Nederlands: aubergine, eierplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeerwortel
Volgende onderwerp: eiervrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:49:33 MGT 2024