Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peperwortel
peperwortel [boodskap #140351] Sa, 01 Oktober 2022 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Peperwortel
Peperwortel
peperwortel
Afbreking: pe•per•wor•tel
Samestelling: peper + wortel


Selfstandige naamwoord: peperwortel
Meervoud: peperwortels
Verkleinwoord: peperworteltjie
Meervoud van verkleining: peperworteltjies

Betekenis:
• Die meerjarige plant, Armoracia rusticana.
• Wortelgroente van die plant met 'n skerp smaak en reuk.

Gebruik:
• Hy plant peperwortel in die groentetuin.
• Sy geur die gereg met vars gerasperde peperwortel.

Sinoniem:
• knolradys
• ramenas

Afgelei:
• peperwortelsous

Vertaling:
Engels: horseradish, horse radish
Nederlands: mierik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konvensie
Volgende onderwerp: smeerwortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:07:00 MGT 2024