Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvensie
konvensie [boodskap #140350] Sa, 01 Oktober 2022 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvensie
Afbreking: kon•ven•sie


Selfstandige naamwoord: konvensie
Meervoud: konvensies
Verkleinwoord: konvensietjie
Meervoud van verkleining: konvensietjies

Betekenis:
• Internasionale ooreenkoms of samekoms waar belangrike besluite geneem word.
• 'n Tradisionele gebruik of opvattings omtrent wat normaal, betaamlik en gepas is.

Gebruik:
• Ingevolge die Bloemfontein-konvensie het Brittanje die Oranje-Vrystaat as 'n onafhanklike Boererepubliek erken.
• Volgens konvensie moet alle seevaartuie 'n rooi lig aan die bakboordkant hê.

Afgelei:
• konvensioneel

Vertaling:
Engels: convention, assembly; agreement, accord; accepted standard
Nederlands: conventie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: banier
Volgende onderwerp: peperwortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:15:38 MGT 2024