Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dipsomanie
dipsomanie [boodskap #140338] Do, 29 September 2022 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dipsomanie
Afbreking: dip•so•ma•nie
Samestelling: dipso- (dors, drink) + manie


Selfstandige naamwoord: dipsomanie
Meervoud:

Betekenis:
• Verslawing aan alkohol. 'n Sieklike begeerte na sterk drank wat van tyd tot tyd voorkom.

Gebruik:
• Die alkoholis het weer 'n episode van dipsomanie verval.

Sinoniem:
• alkoholisme
• dranksug

Verwant:
• dipsomaan

Vertaling:
Engels: dipsomania
Nederlands: dipsomanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enologie
Volgende onderwerp: nietigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 08:56:48 MGT 2024