Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enologie
enologie [boodskap #140336] Do, 29 September 2022 13:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19487
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enologie
Afbreking: e•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: enologie
Meervoud:

Betekenis:
• Kennis van wyn en wynsoorte. Wetenskaplike bestudering die wynmaakproses.

Gebruik:
• Ek studeer enologie.

Sinoniem:
• wynboukunde
• wynkunde

Afgelei:
• enologies
• enoloog

Vertaling:
Engels: enologie
Nederlands: enologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rabarber
Volgende onderwerp: dipsomanie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:40:29 MGT 2024