Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rabarber
rabarber [boodskap #140335] Do, 29 September 2022 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rabarber
Rabarber
Rabarber as groente.
Rabarber as groente.
rabarber
Afbreking: ra•bar•ber


Selfstandige naamwoord: rabarber
Meervoud: rabarbers
Verkleinwoord: rabarbertjie
Meervoud van verkleining: rabarbertjies

Betekenis:
• Plant in die duisendknoopfamilie, Rheum rhabarbarum.

Gebruik:
• Die rabarber se blaarstingels word as groente geëet.

Afgelei:
• rabarberpoeier
• rabarberstroop

Vertaling:
Engels: rhubarb
Nederlands: rabarber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karkoer
Volgende onderwerp: enologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:05:02 MGT 2024