Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » effekleurig
effekleurig [boodskap #140325] Di, 27 September 2022 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
effekleurig
Afbreking: ef•fe•kleu•rig
Samestelling: effe + kleurig


Byvoeglike naamwoord: effekleurig
Attributief: effekleurige

Betekenis:
• Met net een kleur.

Gebruik:
• Sommige spesies is effekleurig, terwyl ander meer kleurryk is.

Sinoniem:
• eenkleurig
• monochromaties
• monokleurig

Antoniem:
• kleurig
• kleurryk
• kleurvol

Afgelei:
• effekleurigheid

Vertaling:
Engels: whole‐coloured, monochromatic, unicoloured
Nederlands: effekleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteensetting
Volgende onderwerp: bewerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:11:28 MGT 2024