Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroomheid
vroomheid [boodskap #140323] Di, 27 September 2022 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroomheid
Afbreking: vroom•heid
Samestelling: vroom + -heid


Selfstandige naamwoord: vroomheid
Meervoud: vroomheide

Betekenis:
• Die toestand van vroom (baie godsdienstig) wees.

Gebruik:
• Volhard jy nog in jou vroomheid? [Job 2:9]

Sinoniem:
• godsdienstigheid
• godvresenheid
• godvrugtigheid
• toegewydheid

Afgelei:
• skynvroomheid

Vertaling:
Engels: piety, devotion, religiousness
Nederlands: vroomheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opwen
Volgende onderwerp: uiteensetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:37:45 MGT 2024