Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opwen
opwen [boodskap #140319] Ma, 26 September 2022 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opwen
Afbreking: op•wen
Samestelling: op + wen


Werkwoord: wen op, opwen
Verlede tyd: het opgewen
Verlede deelwoord: opgewende

Betekenis:
• Om iets (met 'n veer) op te draai om dit in werking te stel.
• Om opgewonde of senuagtig oor iets te raak.

Gebruik:
• Hy wen sy horlosie op.
• Moenie dat dit jou so opwen nie.

Sinoniem:
• opdraai
• opwin
• styfdraai
• aanhits
• omkrap
• ontstel
• opwerk

Antoniem:
• afloop
• afwen

Afgelei:
• opwenbaar
• opwenhorlosie
• opwenmotor

Vertaling:
Engels: to wind up; to excite, arouse
Nederlands: opwinden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooisuiker
Volgende onderwerp: vroomheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 23:54:00 MGT 2024