Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ombudsman
ombudsman [boodskap #140313] Ma, 26 September 2022 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ombudsman
Afbreking: om•buds•man


Selfstandige naamwoord: ombudsman
Meervoud: ombudsmanne

Betekenis:
• 'n Onpartydige amptenaar of instansie wat klagtes van individuele burgers teen die owerheid en maatskappye ondersoek.

Gebruik:
• As een van die partye nie die bevinding van die ombudsman aanvaar nie, staan dit hom vry om die saak in 'n hof verder te voer.

Afgelei:
• kinderombudsman
• persombudsman

Verwant:
• arbiter

Vertaling:
Engels: ombudsman
Nederlands: ombudsman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tolbos
Volgende onderwerp: afwerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:14:53 MGT 2024