Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hot
hot [boodskap #140310] So, 25 September 2022 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hot
Afbreking: hot


Bywoord: hot

Betekenis:
• (argaïes) Aan of na die linkerkant.

Gebruik:
• Jy moet die moer hot om draai.

Spreekwoord:
Hot en haar stuur. [Doelloos rondstuur.]
• Nie weet wat hot of haar is nie. [Heeltemal oningelig wees.]
Hot is hot en haar is haar. [Daar is hoegenaamd geen twyfel nie.]

Sinoniem:
• linkerkant
• links

Antoniem:
• haar

Afgelei:
• hot-op-agt
• hotagter
• hotagterdonkie
• hotagteresel
• hotagterleisel
• hotagteros
• hotagterperd
• hotagtertuig
• hotagterwiel
• hothand
• hothou
• hotkant
• hotklou
• hotnaasagter
• hotnaasvoor
• hotom
• hotomdraad
• hotomploeg
• hotperd
• hotvoor
• hotvoorbeen
• hotvoordonkie
• hotvooresel
• hotvooros
• hotvoorperd
• hotvoorwiel

Vertaling:
Engels: to the left
Nederlands: hot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hotagter
Volgende onderwerp: verkramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:12:34 MGT 2024